Paul Roos leerder, Ruan Badenhorst, het verlede naweek aan die WP baanfiets kampioenskappe by die Bellville Velodrome deelgeneem. Ruan het 4 goue medaljes en 1 silwer tydens die kampioenskappe verower.