Kranige Paul Roos-rugbyspeler, Jurenzo Julius se toetrede op veld het vinnig gesorg vir ‘n draai in die puntetelling ten gunste van Paul Roos. FOTO: JACQUES VERMOOTEN