In ’n kragmeting tussen Paul Roos Gimnasium (PRG) en Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, op Sondag Julie 31, het PRG rugbyspelers as oorwinnaars getriomfeer. Uit die totaal van 19 wedstryde tussen die twee bekende skole, het PRG 17 hiervan gewen. Die hoogtepunt van die dag was die eerstespan se wedstryd waar die PRG-span met ’n puntetelling van 13-3 oor die Oakdalers koning gekraai het. FOTO: CHARMAINE SANDER