News

Voedingsbystand

Staff Reporter|Published

Die Angels of Hope nie-regeringsorganisasie in Wellington, het besluit om hulp te verleen aan Laerskool Wagenmakers Valley nadat die voeding projek gesluit het. Die organisie het die skool besoek om ’n donasie van brood en konfyt aan hulle te oorhandig. Karel Dampies, voorsitter van Angels of Hope het hulle donateurs bedank wat hierdie uitreik werk moontlik maak. Hy het ’n beroep gedoen op ander wat aan die organisasie skenkings om sodoende hul werksaamhede voort te sit, om hulle op 082 471 3895 te kontak.