• News
  • Sport
  • Entertainment
  • Opinion
  • Brandstories
Bolander
The Bolander (formerly the Helderberg Sun) was established in 1996 and renamed Bolander in 2007. This long established popular community title includes the key shopping centres Somerset Mall and Waterstone Mall within its distribution area.
Sections on Bolander
  • News
  • Sport
  • Entertainment
  • Opinion
  • Brandstories
Our network
  • Athlone News
  • Atlantic Sun
  • Bolander
  • CapeTowner
  • Constantiaberg Bulletin
  • DFA
  • False Bay Echo
  • I'solezwe lesiXhosa
  • Northern News
  • Plainsman
  • Sentinel News
  • Southern Mail
  • Southern Suburbs Tatler
  • TableTalk
  • Vukani
  • DurbanLocal
© 2025 Independent Online and affiliated companies. All rights reserved.
Press CodePrivacy PolicyTerms & ConditionsAdvertise with usContact UsComplaints Procedure
News

Sportjaar skop af met vele oorwinnings

OWN Correspondent|Published 1 year ago

Paul Roos Gimnasium se krieketspanne het die sportjaar afgeskop met vele oorwinnings. Die onder-19A krieketspan, hierbo afgeneem, het alreeds sedert die begin van die seisoen aan vier wedstryde deelgeneem, waarvan hulle drie gewen het. Die span het wedstryde teen skole Hoërskool Marais Viljoen, Westville, Hans Moore gewen, en net die vriendskaplike T20-wedstryd teen Garsfontein verloor.

Die skool se onder-15A span, hierbo gesien, het ook die oorhand gekry in al hul vier wedstryde teen Hoërskool Marais Viljoen, Westville, Hans Moore en Garsfontein.

Related Topics:

paul roos gymnasiumcricket