Atlete van Paul Roos Gimnasium het beïndruk met hul prestasies behaal by die onlangse Boland Atletiekkampioenskappe by Dal Josaphat, Paarl gehou aan die einde van Februarie. Zak Hickman, het in die seuns onder-15 hamergooi en gewigstoot top resultate behaal en as oorwinnaar in hierdie 2 items, uitgetree.