Paul Roos Gimnasium atlete het op Vrydag Januarie 19, aan hul jaarlikse Interhuis Atletiek verrigtinge deelgeneem. Die puntebord het aan die einde van die dag se deelname, Neethling as die algehele wenner aangewys, wat met 498.5 punte gewen het, met Braid wat in die tweede plek met 442 punte gevolg het. Hofmyer, derde plek en Murray in vierde plek, het onderskeidelik 391 en 376,5 punte op die telbord aangeteken.
Related Topics: