Paul Roos Gimnasium se krieketspanne het die sportjaar afgeskop met vele oorwinnings. Die onder-19A krieketspan, hierbo afgeneem, het alreeds sedert die begin van die seisoen aan vier wedstryde deelgeneem, waarvan hulle drie gewen het. Die span het wedstryde teen skole Hoërskool Marais Viljoen, Westville, Hans Moore gewen, en net die vriendskaplike T20-wedstryd teen Garsfontein verloor.
Related Topics: